Tuis. 12

(Tuis.) #1
Beet-slaaistapels
Klits sowat50 ml goeie olyfolie15 ml
balsemiekasynen15 ml heuningsaam tot
goed gemeng; proe en geur na smaak met
soutenvarsgemaalde swartpeper. Sny
6 groot gaar beteelk horisontaal in drie
skywe en skepsagte kaassoos feta of
bokkaas tussen die skywe. Sit die
beetstapels voor op ’n bedroketblareop ’n
mooi dienbord. Drup die slaaisous oor en
sprinkel met sowat125 ml grofgekapte
okkerneute. Mooi en heerlik!

Beet-
slaaistapels

Loofuitdietuinof


veldvetplantjies wit


magriete en Icebergs...


dísmosKersfeesin


AfrikaendieKaroo.
–Carol-Ann

Manna-
roosterkoekies


  • 5 x 250 ml (700 g) wit- of
    bruinbroodmeel

  • 1 pakkie (10 g) kitsgis

  • 625 ml melkpoeier

  • 6 ml sout

  • 30 ml suiker

  • 375 ml louwarm water

  • 60 ml sagte botter of margarien


1 Meng al die droë bestanddele in ’n
groot mengbak en maak ’n holte in die
middel. Giet die louwarm water bietjie
vir bietjie by en meng tot ’n stywe
deeg. Voeg nou die botter by en knie
dit by die deeg in. Hou aan tot die deeg
glad en elasties is (sowat 10 minute).
Vorm die deeg in ’n bal smeer met olie
en laat rys op ’n warm plek tot dubbel
die volume. Bedek met ’n lagie
kleefplastiek.
2 Maak seker die vuur brand al – jy het
matige kole nodig. Knie die deeg af en

Adriaan en
sy boetie
Lihan.

knyp klein balletjies af. Rol elke balletjie
effens platter met ’n koekroller op ’n
meelbestrooide oppervlak. Laat weer rys.
3 Pak die broodjies op ’n gesmeerde
rooster en braai hoog oor matige kole. Draai
gereeld en rooster tot die broodjies hol klink
as daarop geklop word.

62 tuis Desember 2017


Kloksgwys van links is
André van Rensburg en
dan die Van Jaarsvelds:
Amori Johan Carol-Ann
Hannes en Jannien.
Free download pdf