raad
Kortliks
V: Ek wil graag vloerteëls
hê soos dié in episode 4
van My Plek of Joune
op Via (kanaal 147 op
DStv). Waar kan ek dit
koop? â Charlene
Weimers Stellenbosch
V: Waar kan ek ân
wasbakkassoos Janelle
Enslin sân op bladsy 35
van die Julie 2017-
uitgawe ry?
- Joyce Smit George
A:Die huiseienaar sê dit
was ân tweedehandse
vonds. Jou beste opsie is
om by tweedehands- en
antiekwinkels te gaan
snuffel of kyk op
Gumtree. >>
V: Waarmee is die braai op bladsy 54 van die Oktober
2016-uitgawe geverf? â Letitia Pekeur Boston Kaapstad
A: Dis geverf met Earthcote Sand Paint in die kleur Blesbok.
V: Van waar is die kashand-
vatsels op bladsy 58 van die
Augustus 2017-uitgawe?
- Luane Lavery via Facebook
A: Gina Ross die huiseienaar
sê die eenhede van Holly Wood
Kitchens (hollywoodfurniture.
co.za) het met daardie
handvatsels gekom. Probeer
handlesinc.co.za gelmar.co.za
of roco.co.za vir iets soortgelyks.
A: Die stilis Isabel
Barends sê dis ân
vinielvloer wat sy by
Builders gekry het.
Hoor by jou plaaslike tak
of koop wit en swart
vloerteëls en lê dit in
daardie patroon.