In Februarie
SELFDOEN
Hou die
muskiete weg
met ân mooi
tuisgemaakte
skerm... wys ons Regruk met Flair-
wenners hul projekte
ân Romantiese huis op Somerset-Wes
met tonne Franse sjarmeDEKOR
KOS
Perfekte pasmaats:
Dié geure is
gemaak vir
mekaarTUINE
+
Rig jou onbenutte ruimtes in
as Airbnb-verblyf en verdien
ân ekstra inkomsteKOMBUIS-OPKNAP
Ontwerper-sjiek op ân begroting:
âSó het ons ons eie sement-
werkblaaie gegietâân Swellendamse
roostuin wat almal
sal beny!Volgende maand in Te koop 16 Januarie 2017