Blink plan!
Die paartjie het ân bekostigbare
alternatief vir kleurglas vir
hul voordeur gekry. Hulle het
ân patroon ontwerp en dit by
Blitsdruk op George op viniel laat
aanbring; dis toe op die voordeur
se deursigtige glas geplak. >>
leserhuis