Tuis. 01

(Tuis.) #1
Die ovaalvormige swembad van 42 x 34 m is
onlangs eers voltooi – ná maande se drama!
Die kontrakteur wat dit moes bou is weg met
hul geld sonder om sy werk klaar te maak.
Uiteindelik moes die onderneming wat die
huis opgeknap het Bill’s Home Maintenance
and Building Services die projek vir
hulle voltooi. Sementplaveistene en blou
mosaïekteëls rond die prentjie mooi af.

Voor Balau-dekstoele van FurniT


Die buitekant van die huis is geverf met
Plascon Ocean Mist. Hulle seël die dek
elke paar maande met gelyke dele lynolie
asyn en terpentyn. >>

lim idee!
mdat die houthuis se binnemure van
leisterbord gemaak is was dit ’n uitdaging
m die sweefrakke te installeer. Hulle wou
ok nie die teëls onder die rakke bederf met
ͲƐƚƵƩĞŶŝĞ͘dŽĞďĞƐůƵŝƚ>ŝŶĚĂĞŶůŵĂƌŝĞŽŵ
operhakies van bo af in te span. “Dit werk
onderlik en is ’n speelse element!” sê
ůŵĂƌŝĞ͘

Vloerplan


Roostuin
Dek

Enkelmotorhuis

Opwas-
plek

Sitarea

Ingangs-
deel

TV-hoekie Badkamers
Hoof-
slaap-
kamer

Gaste-
suite

Aantrek-
kamer

Kombuis/Eetarea

Ateljee

Swembad
Free download pdf