Tuis. 01

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS
@home 0860 576 576 home.co.za Arabesque 079 200 8338 arabesqueshop.co.za Home Concept 084 666 8881 home-concept.cc Ilovani 044 532 7899
ilovani-furniture.myshopify.com Loads of Living 0861 565 565 loadsofliving.co.za MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Smart Art 021 447 0872
smartart.co.za Union Tiles 011 663 2000 uniontiles.co.za Woolworths 0860 022 002 woolworths.co.za

Januarie 2017 tuis 69


Stille waters
Niks sê “vakansie” soos ’n buitestort nie. Maak gerus soos Katie Farringer van Stellenbosch en bou jou eie
een. “Ons is almal dol oor die buitestort maar niemand geniet dit so baie soos ons twee jongste kinders
Josie (7) en Jack (6) nie” sê Katie. “Die somervakansie is die beste tyd vir ’n opelug-stortsessie.”

Hang maar rond
“Die houtswaai hang al aan ons pergola sedert
ons drie jaar gelede ons huis buite Knysna
gebou het” sê iSpy se tekstielontwerper Lauren
Frates. “En dit word elke dag gebruik; kyk net
hoe breed glimlag Olivia (5)! Dit kom van ’n
verskaffer op die Tuinroete want ek ondersteun
graag plaaslike ontwerpers!”
Hangstoel (gemaak van herwinde
wynvate) van Ilovani

Handdoek van
Woolworths

5


6


Vakansiegees
’n Elegante tweedehandse stoel
wat met verf opgekikker is dra tot
ĚŝĞƌŽŵĂŶƟĞƐĞĂƚŵŽƐĨĞĞƌďLJ͘
Free download pdf