Tuis. 01

(Tuis.) #1

80 tuis Januarie 2017


V: Wat is die verfkleur op die rusbank
op bladsy 75 van die Oktober-
uitgawe?–Llewellyn Swanepoel
A:Dié bank behoort aan Marieta en
Derick Maree van Bethlehem in die
Vrystaat. Dis geverf met Plascon se
Mayan Stone.

raad kortliks


V: Waar kan ek die stortpyp en -kop op bladsy 32 van die
Oktober-uitgawe kry? – Shelli Palframan
A: Volgens On Tap (033 345 1647 ontap.co.za) is die stortpyp
(kode: SAC05) van hul verskaffer Stunning Bathrooms; die
stortkop is ’n Croma 100 multi-stortroos (kode: 28460000)
van Hansgrohe.

V: In die November 2015-
uitgawe het julle ’n tuinstorie
oor Sint Josefslelies gedoen.
Ek soek oral na bolle – waar
kan ek dit kry?


  • Leigh Bowker
    A: Ons tuinkenner JJ van
    Rensburg sê jy kan die plant
    by die meeste kwekerye koop
    maar bolle is net in Junie
    beskikbaar.


A: Dié muur is in ons eie DIY
Deon se braaikamer; hy beveel
die Dulux Night Jewels-reeks
aan wat etlike skakerings van
grys insluit.

V: Ek wil skakerings van grys soos die kleur op die muur op
bladsy 59 van die Junie-uitgawe op aksentmure in my huis
gebruik. Watter verfreeks stel julle voor? – Cheryl Muller

Die Marees het hul stoep ingeskryf vir
vanjaar se Regruk met Flair-ŬŽŵƉĞƟƐŝĞ͘
Sien die hele projek en ander inspirerende
opknapprojekte in Tuis Opknap nou op die rakke van voorste
ŚĂŶĚĞůĂĂƌƐ͘^ƚƵƵƌĞͲƉŽƐŶĂƌĞĚĂŬƚĞƵƌΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂĂƐũLJƐƵŬŬĞůŽŵ
ĞĞŶŝŶĚŝĞŚĂŶĚĞƚĞŬƌLJ͘

alles wathuisis nouons
wouhê’

droomhuis
afwerkings &Al die foto’skoste

begin hier

Jou

‘OHEINZHULEERSTE OPKNAPWINCKLERhiiOOR
‘Onsaanlyn-veiling’
Ouopgekikkerwoonwa
iPLANNEJOU WERFBouVIR’n woonstel
+iKuierplekSit jou eiepbyydievuur
Doenen spaar!swembad indit self

winWAARDEiOPGEKNAPskoVERDUBBELo

ONSREGRUKREIS DIEMETFLAIRLAND PLAT! R45

9 772073 884009

Ander lande R47Namibia N$47 (^505016008)

Free download pdf