Tuis. 01

(Tuis.) #1

Januarie 2017 tuis 87


KOMPETISIE


Een gelukkige leser kan


twee nagte se verblyf vir


twee by die Tintswalo


Safari Lodge ter waarde


WEN van R40 240 losslaan!


SKRYF SÓ IN


  • Aanlyn by tuis.co.za OF

  • SMS die woord TINTSWALO
    gevolg deur jou naam huis- of
    e-posadres na 33409 (elke
    SMS kos R150).
    Sien ons kompetisiereëls
    op bladsy 128.
    SLUITINGSDATUM
    31 Januarie 2017


D


ie ongerepte private Manyeleti-
wildreservaat is die tuiste van die luukse
Tintswalo Safari Lodge en deel ’n
onomheinde grens met die alombekende
Nasionale Krugerwildtuin.
Die reservaat spog met van die minste
verkeer in die omgewing wat beteken gaste
geniet ’n onbelemmerde uitsig op die wild en
asemrowende natuur. Die lodge-suites is só
versier dat dit aan die luukshede van koloniale
tye herinner asook die avonture van die 19de-
eeuse ontdekkingsreisigers na wie hulle
vernoem is.

Tintswalo Safari Lodge is ’n kort rit van die
naaste lughawe op Hoedspruit of ’n ses uur
lange rit van Johannesburg vir dié wat die
skilderagtige roete verkies.*

DIE PRYS
Een gelukkige leser kan twee nagte se verblyf
vir twee by die Tintswalo Safari Lodge ter
waarde van R40 240 wen! Alle maaltye
drankies huiswyn en plaaslike bier is ingesluit
asook twee aktiwiteite per dag en vervoer van
en weer terug na die Hoedspruit-lughawe.
*Die prys sluit vlugte uit.
Free download pdf