Tuis. 01

(Tuis.) #1

Gesond


uit eie grond


Maak jy dié vakansie ’n Kaapse draai? By die Boschendal-


wynlandgoed wag hope inspirasie vir kranige tuiniers.


Deur Marié Esterhuyse • Foto’s Francois Oberholster

Op Boschendal word heelwat
vrugtebome geëspalieer
teen heinings wat in die
indrukwekkende groentetuin
staangemaak is. Vyf verskillende
soorte vye appelkose drie
verskillende soorte appelbome
perskes en granate sorg vir
smullekker vrugte in die seisoen.


98 tuis Januarie 2017

Free download pdf