Tuis. 02

(Tuis.) #1
V&A
met Christine

Asjygenietwatjydoenkanureselekker
werkvirmaandesegenotsorg!

Die elemente
Houtstoel rankrame plante
Aspidistra Tuinsentrum
(021 881 3494)
Kompos plante wit
klippies en plaveistene
Cape Garden Centre
(021 855 0334
capegardencentre.co.za)
Klippe en plaveistene
Melvins Transport
(021 842 3775)
BykomstighedeOdds & Ends
(021 851 8267)

Plaveistene R977
Plante 910
Gruis vir dreinering^144
Vervoer van klippe^800
Draad houtstoel^400
Gietyser-traliewerk 350
Arbeid^350

Koste


Uit hul notaboek


Totaal:
R3931

Waar kom jul kennis van
groentetuine vandaan?
Ons leer deur eksperimentering. Ek
werk nou saam met die seisoene
die wisselende reënval skaduwee
en son kyk wat beter aard en wat
kwyn. Só ontwikkel my groentetuin
op sy beste.
Hoe besluit ’n mens op die uitleg?
Raadpleeg tydskrifte en die
internet en gaan stap in oulike
tuine rond sodat jy ’n behoorlike
prentjie kry.
Hoe weet ek wat ek moet plant?
Kwekery-eienaars is waardevolle
bronne van inligting oor wat in jou
omgewing sal aard en wat nie
maar dis steeds jou eie keuse.
Ons gebruik sekere groentes en
kruie op ’n daaglikse basis en het
dus meer daarvan aangeplant.
Jy sal self weet waarvoor daar
die grootste aanvraag in jou
kombuis is.
Onontbeerlike raad vir
voornemende tuiniers?
Slakke kan al jou harde werk in ’n
oogwink opvreet. Hou jou tuin
slakvry deur ekovriendelike slakgif
of gebreekte eierdoppe rondom jou
beddings te strooi. Ek versamel al
my eierdoppe in ’n ou roomysbak
en gebruik dit dan in ons
groentetuin.

Plantlys
1 Spinasie 2 Beet 3 Blaarslaai
4 Seldery 5 Sprietuie 6 Pronkertjies
7 Rooikool 8 Blomkool
9 Koljander 10 Pietersielie
11 dĂŵĂƟĞƐ 12 Laventel 13 Vinger-
hoedjies 14 Wortels 15 Preie
16 Arbeie 17 Groen soetrissies

Daar is ook twee roos-akasiabome
(Robinia hispida) wat twee jaar gelede
ŐĞƉůĂŶƚŝƐĞŶŝŶĚŝĞƐŽŵĞƌƉƌĂŐƟŐĞ
pienk blomme dra.

Tuinplan


1 2 3 2

1

4

2

5

7
8

910

11

14

15

16

17

14

11

(^12131213121312)
6
Braai
Wingerd
Grensmuur
Die gieter-waterval was ’n
Pinterest-idee. Die gieter en
sinkbad is by die antiek-
winkel Odds & Ends op
Somerset-Wes gekoop.
Pronkertjies

Free download pdf