Tuis. 02

(Tuis.) #1

Februarie 2017tuis 125


Koel in koper


Eetrite-koper-ysemmer R589
fancystore.co.za

Dol hieroor!


Perfek vir
die strand
Lou Harvey-koelsak
van gesinsgrootte in
Annabell Blue R800
louharvey.co.za

Bier met ’n gewete


Die mikrobrouery Darling Brew brou nou die land se eerste koolstof-
neutrale bier Blood Serpent – ’n verfrissende droëhop-lager. Die bier
word gemaak in ooreenstemming met die voorskrifte van die projek
Kariba REDD+ (Reducing Emissions from Deforestation and Forest
Degradation) wat ten doel het om mense te bemagtig woude te
bewaar en wild te beskerm. Vind meer uit by darlingbrew.co.za.


Die gewilde Bon Courage Like Father Like Son-
versameling spog met ’n nuwe ontwerp maar
dieselfde goeie waarde teen net R39 per bottel
vir die Chenin Blanc Merlot/Cabernet
Sauvignon en Pinotage Rosé by die kelder.
Besoek boncourage.co.za.

Aardjie
na hul
vaartjie

Skink ’n glasie!
Musgrave Pink Gin (R380 Tops at Spar)
is gegeur met rooswater en proe op sy
beste op ys met ’n skeut soda of in ’n
verskeidenheid mengeldrankies. Sien
meer by musgravegin.co.za.

Foto

Celesté Prince van Aglow Photography

Nuut en beter
Die nuwe CitiZ & Milk Nespresso-masjien
(R3 500buynespresso.com) spog met
twee koppiegroottes word vinnig warm en
skakel outomaties af. Die ontwerp is deur
die silhoeëtte van gewilde wêreldstede
geïnspireer.

Pas de deux
Boland Cellar se Talent &
Terroir-reeks weerspieël hul
waardering vir wat die natuur
bied asook die talente van
die wynbouers en -makers.
Die Chenin Blanc (R5250
bolandcellar.co.za) is vars
met ’n onweerstaanbare
aroma van lemmetjies en
tropiese vrugte – die ideale
pasmaat vir witvleis en
seekos.
Free download pdf