Food for Friends & Family
(R385 Human &
Rousseau) deur Nicky
Stubbs is perfek as jy
hartskos vir jou geliefdes
wil maak. Al die resepte â
van die eenvoudigste
maaltye uit jou
grootwordjare tot
weelderige weergawes van
ou gunstelinge â is pragtig
en maklik om te berei.
Skink ân drankie en lê weg
aan jou gunstelinge!
Food
&
kos drank
Deur Johané Neilson
VirvleisvryeMaandag
Denny Mushroom Burgers hetsy gekrummel of
gewoon (vier per 320 g-boks R3999 by
voorste winkels) is die perfekte geriefskos â
hou dit in die vrieskas vir ân vinnige maklike
aandete! Besoekdenny.co.za.
Stokstil
Character-
eetstokkies van
Melissaâs (R59 elk
yuppiechef.com) is
beskikbaar in ân
verskeidenheid
helder kleure.
Skeppende siele
span saam
Die juwelier Pichulik en
Lady Boninâs Tea deel nou ân
ruimte by 44 Stanley in
Johannesburg. Nou kan jy
onder een dak snuffel na
handgemaakte mode-items en
smaaklike organiese tee.
Sien ladyboninstea.com.
DriekunsSagaform Oval Oak-kaasstel
van vlekvrye staal met eikehout-handvatsels
(R300 vendange.co.za)
Eetdrinkenweesvrolik!
Die restaurateur Carlene de Gouveia en sjef Luke
Wonnacott is ân kulinêre wenspan en hul nuwe
kroeg en restaurant The Mess in Kaapstad is ân
witwarm kuierplek â of jy ná werk inloer vir ân drankie
of aansit vir ân smaaklike aandete. Kry hulle by Winkel 110
The Rockwell Napierstraat in Groenpunt. Bespreek by
021 418 3910 of besoek themess.co.za.
Probeer gerus die
confit-varklies!
Met liefde
gemaak