Tuis. 02

(Tuis.) #1

Nelia hou ook van swart hier en daar in haar dekor. “Dié skinkbord het so
’n lieflike patina” sê sy. “Wanneer ek ou leerboeke vir my winkel koop
bring ek dit vir ’n ruk eers huis toe voor dit winkel toe gaan.”


Nelia het dié besonderse
kas met sy marmerblad jare
gelede geverf. Dit staan in
die voorportaal en verskaf
pakplek vir hul versameling
bordspeletjies.

Nelia het die groot teekis by ’n vlooimark gekoop en ’n marmerblad bo-op gesit vir
twee van die talle kunswerke in die huis. ’n Pragtige marmer-engel ’n geskenk van
’n vriend verwelkom gaste by die voordeur.

Free download pdf