Tuis. 02

(Tuis.) #1

Ons kuier graag in die kombuis.


My man kook; ek vertel stories


skink wyn en ruim op! – Mpho


Dis in die detail
Blou en wit aksente teen die
grys mure kwartsblaaie en
terrazzo-teëls van Union Tiles
skep die skoon voorkoms wat
Mpho en Harald in die kombuis
wou hê. Die eiland met sy
kwartsblad wat aan die een
kant tot op die vloer strek is ’n
regte apploustrekker!

Kombuisstoele ontwerp deur Mpho en te kry by theurbanative.com; hanglampe
van MRP Home; blindings van BlindFusion; toonbanke en eiland van Caesarstone
Oorkant: Stoele van @home; tafel van Coricraft; hanglampe van Vintage Vista;
mat van The Persian Loom


Wie woon hier?
Mpho en Harald Vackier
hul seun Xavier (8) en
die Yorkshire-terriërs Lala
en Zoe
WAARCenturion
GROOTTE450 m²
ORIËNTASIE
Noordoos


Voor

Free download pdf