Tuis. 02

(Tuis.) #1
Voor die aankondiging het die topvyf
eers ’n paar staaltjies gedeel.

Sias en Lisa Reynolds het die vyfde
plek beklee – sien hul projek in die
Maart-uitgawe van Tuis.

Nog nooit ’n handwerk-
projek aangepak nie?
Ons selfdoen-ghoeroe
DIY Deon (bo) sal jou
sommer ’n figuursaag in
die hand stop (links).

Die sanger Heinz Winckler en sy vrou Aletté-
Johanni het die gaste se voete behoorlik laat jeuk.
Heinz se nuwe album The Roar is nou op die rakke.

Mark en Cheryl
Kelman was vierde.
Kyk uit vir hul
sitkamer ook in die
Maart-uitgawe.

Die houthuisies wat
van die dakbalke
gehang het was ’n
groot wenner onder
die gaste!

Tuisse
kosredakteur
ohané Neilson
het gaste met ’n
kookdemonstrasie
vermaak.

N p O D s d

En wat ‘n lekker
sak vol bederfies!

TT
k
J
h
k
v

Een van vele


gelukkige wenners!

Free download pdf