Omdat die leefarea kleiner
is as wat hulle verwag het
het Candice en Stanley hul
hoof-eet-en-kuierplek na die
ruim stoep geskuif. âOns is
mal oor middagslapies op die
dagbed drink graag ân teetjie
op die rusbank werk op ons
skootrekenaars en geniet
al fresco-etes by die tafelâ
sê Candice.
44 tuis Februarie 2017