Tuis. 02

(Tuis.) #1

Uit hul notaboek


As jy self wil probeer:


  • Toets of jou idee haalbaar is deur dit eers
    in ’n klein area toe te pas. So kan jy
    potensiële slaggate vermy en nie met
    ĞƌŶƐƟŐĞŐĞǀŽůŐĞƐŝƚĂƐĚĂĂƌ͛ŶŐƌŽŽƚ
    probleem opduik nie. Voor Andrew en
    Victoria die blaaie gegiet het het hulle ’n
    toetslopie in die waskamer gedoen.

  • Kry raad by kenners. Vra verskeie mense
    om hul menings en maak dubbel en dwars
    seker van jou feite! Hulpbronne soos
    ƚLJĚƐŬƌŝŌĞĞŶďůŽŐƐŝƐŽŽŬǀĂŶŽŶƐŬĂƚďĂƌĞ
    waarde as jy iets nuuts wil probeer.

  • Hulle het lank gewik en weeg of hulle los
    seksies in vorms moet giet en dit dan
    stuk-stuk op die kaste moet installeer met
    die gladde onderkant na bo. Maar uiteindelik
    het hulle daarteen besluit want ’n 1 m-deel
    is klaar taamlik swaar om te hanteer en hulle
    wou ook nie so baie lasplekke hê nie. As jy
    die blad direk giet en genoeg versterking
    gebruik behoort daar geen krake te wees nie
    (dis al ’n jaar later en die Zekvelds se blaaie
    het nog geen krake nie).
    ͻ<ƌLJ͛ŶŐŽĞŝĞƐƚĂĂůƚƌŽīĞůĞŶŽĞĨĞŶĚĂĂƌŵĞĞ
    sodat jy die oppervlak goed glad kan stryk.

  • Gebruik silikoon in die hoeke van die
    gietvorm vir ’n mooi afgeskuinste rand.


Die Zekvelds – Micah (4) Asher (2) en Judah (ses maande) inkluis – is dol oor
die oopplanruimte. Die paartjie het die muur tussen die kombuis en eetkamer
uitgebreek en ’n dubbeldeur daar ingesit; die skuifdeur is van herwinde
palethout en die spore is gered nadat die stoep afgebreek is.


Dié paartjie se berekende waagstuk
was deur en deur ’n sukses. Wat ’n
inspirasie!– Johan Spies van
Pennypinchers Timbercity

Ondanks ’n knap begroting het hulle
nie een ontwerp- of stylbeginsel
prysgegee nie; hulle het die
funksionele styvolle kombuis van
hul drome geskep.– Marian van Wyk
kreatiewe redakteur

Niks is so lonend soos ’n selfdoen-
projek nie!– Deon de Goede
selfdoenkenner

“Skrik vir niks” is woorde wat by my
opkom wanneer ek ons wenners wil
beskryf. Die sementblaaie getuig
van regte ondernemingsgees.


  • Wicus Pretorius redakteur


Wat sê die beoordelaars?


V&A
met Andrew
Het julle enige hulp met
dié projek gehad? ’n Goeie
vriend het gehelp met die
elektriese en teëlwerk. Die
res het ek self gedoen
insluitend al die afbreek-
werk loodgieterswerk
(onder die wakende oog
van ’n ander kundige
vriend) die kaste se inbou
verf en afronding.
Het jy nog altyd ’n aanleg
vir selfdoenprojekte
gehad? Ek het op ’n plaas
grootgeword; daar leer ’n
mens maar om dinge self
te doen.
Wat is volgende? Die
badkamer! Die gevoel van
genoegdoening nadat die
projek klaar was was
ongelooflik – en dit was als
klaar voor baba nommer
3 se koms!”

Die lewensgehalte wat jy


genietwanneer jy hou van die


ruimte waarin jy woon


is fantasties.– Andrew


Gasstoof en oond R6 600
Werkblad (bewapening
sement en seëlaar) 1 070
Kaste (hout en
bykomstighede) 16 100
Elektriese werk 1 400
Blinding^399
Spatpaneel 1 300
Vloer (teëls kleefmiddel
en voegbry)^800
Loodgieterswerk^2 000
Algemeen (verf
pleister en ander) 1 400
Arbeid^250

Koste


Totaal:
R31^319

Die afwerking
Blinding Houtskoolgrys rolblinding van
Game (0861 4263 2273 game.co.za)
Glas (spatpanele) Raven Glass
(033 394 5412)
Verf (spatpanele) Duram NuGlo White
Polyurethane Enamel
Verf (mure) Duram Bathroom and
Kitchen Anti-Bacterial Paint in White;
Excelsior Paints All Purpose Matt
Acrylic in Zephyr
Kasdeure Storm Grey MDF
(onder) en Super White MDF (bo)
van Timbercity (021 927 5000
timbercity.co.za)
Mengkraan CTM (0800 010 810
ctm.co.za)
Kroegstoele Pote van The Streets
(074 106 2662 thestreets.co.za)

Februarie 2017 tuis 43

Free download pdf