Tuis. 02

(Tuis.) #1
Toegewyde spanwerk en ’n bietjie swoeg en
sweet bring jou ver!

Die afwerking
Smeulkaggel
Classic Fires (044 884 1240
classicfires.co.za)
Antieke meubels en dekoritems
Prince Albert Country
Store (023 541 1053);
The Olde Shop (072 468 6040)
Houtrame en vensters
Boshoff Boumateriaal
(044 272 0788)
Losstaande badBathroom
Bizarre (0861 555 000
bathroom.co.za)

Bouwerk/kontrakteurs R13 240
Boumateriaal (bakstene
sement sand ens.) 15 000
Skuifraamvenster 1 900

Sitkamer
Kaggel R8 000
Slot 50
Ou kas 50
Ou kis 10
Staanskinkbord 150
Verf 650
Subtotaal R8 910

Slaapkamer en kombuis
Glas R220
Deur 200
Slotte 100
Wasbak 1 200
Toebehore 2 100
Krane 300
Deur 700
Subtotaal R4 820

Badkamer
Toilet R210
Kassie 150
Bykomstighede 90
Bad 6 000
Wasbak 420
Waskom 250
Subtotaal R7 120

Buite
Verf R120
Kalk en allerlei 1 580
Subtotaal R1 700

Koste


Uit hul notaboek


Totaal:
R52690

V&A


met Dewald en Erika


Het julle enige geldspaarwenke? Omdat
ons die oudheid van die huis wou behou
was dit maklik om geld te spaar want
heelparty bekostigbare items van
tweedehandswinkels pas goed in die ou
huisie. Wanneer jy so ’n ou gebou opknap
kom jy agter hoeveel van die werk vroeër
jare met die hand gedoen is en hoe mense
gebruik het wat beskikbaar was. Ons het
dieselfde gedoen.
Waar kom al jul idees vandaan? uisT was ’n
groot hulp! En daar woon soveel kreatiewe
mense op Prins Albert dat ’n mens maklik
geïnspireer raak.
Wat geniet julle die meeste van die plek?
Daar’s geen TV moderne tegnologie of
spitsverkeer nie. Ons bekoorlike huisie het
dalk skewe mure en ’n ruwe vloer maar dit
het ook ’n groot hart. Ons is mal daaroor!
Het julle raad vir ander opknappers?



  • Moenie bang wees om foute te maak nie.
    Die kanse is skraal dat jy alles die eerste
    keer sal reg doen; dis maar ’n kwessie van
    leer en probeer.

  • Beplan deeglik – dit spaar jou heelwat
    tyd en geld.

  • Kyk uit vir items wat jy kan herwin of nuwe
    nut kan gee soos ’n ou deur vir ’n tafelblad
    of ’n kosyn wat as vensterraam kan dien.

  • Vat kanse! Selfs al is die plek 1 400 km
    van ons huis af kan ons dit suksesvol
    bestuur.

  • Maak jou hande vuil!
    Wat’s volgende? Omdat ons in die
    gastehuisbedryf is is ons gedurig aan
    die opknap of uitkyk vir nuwe
    uitdagings.


Dietipiese brakdak-struktuur
bestaan uit balke met populier-
latte bo-oor. Dis bedek met
goiing waaroor ’n sout-en-
kleimengsel tot 400 mm dik
gesmeer is. Dié isolering hou die
huis heerlik koel!

Voor


Badkamer

Buitestort

Ingang

Buite-kuierplek

Sitkamer metsmeulstofie

Slaap- kamer

Kombuis

Wingerd

Vloerplan

Free download pdf