Tuis. 02

(Tuis.) #1

Die nuwe bad moes op ’n
platform gebou word sodat die
water vryelik kan uitvloei. En
omdat dit ’n te groot waagstuk
sou wees om deur die eeue oue
kleimure te boor is die koperpype
buite-op aangebring. Rooi en blou
houthartjies wys watter kraan is
vir warm en koue water.


MEESTER MET ’N TROFFEL

Aangesien die badkamer nuut gebou is is die
mure gepleister voor dit geverf sou word.
“Ons het ’n plaaslike messelaar gekry wat
ĨĂŶƚĂƐƟĞƐĞǁĞƌŬŐĞĚŽĞŶŚĞƚʹƐLJƉůĞŝƐƚĞƌǁĞƌŬ
was perfek in elke opsig” onthou Dewald.
Maar dis nie wat hulle wou hê nie; hy en
Erika wou die ouwêreldse gevoel van die huisie
so goed moontlik bewaar.
“Toe sê ek vir hom ek is baie jammer maar
ek gaan jou pleisterwerk verniel om by die res
ǀĂŶĚŝĞŚƵŝƐƚĞƉĂƐ͘dŽĞǀĂƚĞŬ͛ŶƚƌŽīĞůĞŶŵĂĂŬ
die gladde mure grof en ongelyk. Daai man dink
ƐĞŬĞƌŶŽƵŶŽŐĞŬŝƐǀĂŶůŽƚũŝĞŐĞƟŬ͕ŵĂĂƌĚŝƚ
moes so aards moontlik lyk!” >>

Februarie 2017 tuis 59

Free download pdf