Tuis. 02

(Tuis.) #1

ekstra


geldjie!


MAAK ’N


Omskep onbenutte ruimte in blyplek vir gaste en slaan munt uit die


groeiende gewildheid van Airbnb-verblyf. Twee lesers vertel hoe.


Deur Frieda le Roux
Foto’s Stephanie Veldman en verskaf

Met die uitgrawings
moes een van die huis
se stutmure verwyder en
twee I-balke geïnstalleer
word. Dié balke is
nie toegemessel nie
want dit pas by die
industriële glaspanele
voor die stort.


62 tuis Februarie 2017

Free download pdf