Tuis. 02

(Tuis.) #1
Die klip – glo dieselfde
wat gebruik is vir die
bou van die Kasteel –
dui aan ongeveer hoe
diep die ruimte onder
die huis reeds was toe
die Pretoriusse besluit
het om verder uit te
grawe.

Ter wille van
ruimtebesparing
het die badkamer
net ’n stort
wasbak en toilet.
Glaspanele
skei dit van die
slaapgedeelte.

Die jakarandaboom gooi
in die somer skadu oor die
huis en tuin. “Ek wou met
alle mag van die boom
ontslae raak” sê Hanneke
“maar Abrie het gelukkig
net geweier!”

64 tuis Februarie 2017

Free download pdf