Tuis. 02

(Tuis.) #1

68 tuis Februarie 2017


doen dit self


DeurShelly Bergh
Foto’sFrancois Oberholster en Inge Prins

vensters


Ons wys jou drie eenvoudige


praktiese maniere om jou


uitsig ’n bietjie op te dollie.


... vrolike


Wat jy nodig het


PROJEK# 1


’n Stylvolle blinding


PROJEKGIDS
Harde werk1/10
Vaardigheidsvlak3/10
Tyd nodig3 uur
Maak dit self vir± R262
(lap uitgesluit):
tussenvoering R60 Velcro
R15 dennehoutbalkie R20
tappen R37 gordels R130

Shelly Bergh

SO MAAK JY

Stoel van Chair Crazy; houtboks in venster draadmandjie mat en
wasgoedmandjie van H&M Home; lap: Paisley Pink on Red en
Honeycomb Aqua van Lula Fabrics


  • skêr

  • maatband

  • L-liniaal

  • potlood

  • strykyster

  • naaimasjien

  • omkapmasjien

    • spelde

    • naald

    • figuursaag

    • gompistool

    • skroewedraaier

    • boor met 5 mm-hout-
      en -klipboorpunt



  • twee stukke lap sowat
    100 mm breër en 300 mm
    langer as die beplande
    grootte

  • tussenvoering in
    dieselfde grootte as die lap

  • Velcro

  • 22 x 22 mm-balkie

  • 13 mm-tappen

  • twee ekstralang gordels

  • twee 3 mm x 16 mm-
    spaanderbordskroewe

  • 6 mm x 36 mm-
    inkapskroewe


GEREEDSKAP

INKOPIELYS

Swaarder
lap hang en
rol beter op.
Free download pdf