Tuis. 02

(Tuis.) #1

Stap vir stap...


1


4


3


11 12 13


67


2


5


1 Meet merk en sny jou lap en voering 90 mm breër en 260 mm
langer as wat jou blinding uiteindelik moet wees; gebruik die
L-liniaal om seker te maak die hoeke is haaks. 2 Stryk die
tussenvoering aan die agterkant van een van die stukke lap vas.


8 9


8 Saag die 22 x 22 mm-balkie en die tappen in die regte lengte.
Die balkie moet so lank soos die blinding se breedte wees en die
tappen 20 mm korter. 9 Werk die Velcro aan die agterkant van
die blinding teen die boonste naat vas.


4 Stik die laaste sy toe maar laat sowat 200 mm in die middel
oop sodat jy die blinding kan omdop. Kap die rande van dié
naat afsonderlik om. 5 Sny die hoeke reg teen die stiksel af
teen ’n hoek van 45°.


3 Steek die twee stukke lap (met die voorkante na binne) met
spelde aan mekaar vas; laat een van die kort sye oop. Stik vas
en kap die rande om.

10


10 Maak ’n gleuf vir die tappen deur die onderpunt van
die blinding 50 mm oor te vou en vas te werk. Skuif die
tappen in die gleuf en werk die ente met die hand toe.

13 Boor ’n gat 100 mm van
elke ent van die balkie. Merk
waar die blinding bo die
venster moet vaskom en boor
gate in die muur vir die
skroewe. Skroef die plank aan
die muur vas met die inkap-
skroewe. Sit die blinding aan
die plank vas met die Velcro.

11 Sit die Velcro eers met die gompistool en dan met kramme
aan die balkie vas. 12 Skroef die gordels 150 mm van die ente
af bo-op die plank vas met die spaanderbordskroewe.


6 Dop die blinding om en stryk die nate plat.
7 Werk die opening met die hand toe.

VERSKAFFERS Chair Crazy 021 465 9991 chaircrazy.co.za H&M Home
0860 69 07 07 hm.com/za Lula Fabrics 021 461 0620 lulafabrics.co.za
Free download pdf