Februarie 2017 tuis 73
doen dit self
Wat jy nodig het
GEREEDSKAP
- pen
- deurslagpapier
- maskeerband
- kontakkleefmiddel
- houtsneegereedskap
123
1 Plak die patroon aan die lino vas met die
maskeerband. Skuif die deurslagpapier
tussen die twee in en trek die patroon af.
INKOPIELYS
- stempelpatroon (laai dit af
by tuis.co.za) - 21 x 21 cm-lino (beskikbaar
by handwerkwinkels) - 21 x 21 cm-stuk afvalhout
Stap vir stap ...
DEEL # 1
Maak jou eie
linostempel
3 Plak die lino op die stuk hout
vas met die kleefmiddel.
2 Gebruik die houtsneegereedskap om
versigtig al die negatiewe dele weg te sny.
Pst!
As jy nie jou eie stempel wil
maak nie kan jy een koop by die
gereelde Tuis-medewerkers van
homeology.co.za.