Tuis. 02

(Tuis.) #1
Deur Deon de Goede • Foto’s Francois Oberholster
Stilering Marian van Wyk • Verftegniek Shelly Bergh

Deon de Goede


SO MAAK JY


... ’n netjiese


skoenrak

Hou jou skoene knus bymekaar met dié rak –


paartjies hoort mos saam.


Rolwiele van
Jakaranda
Hardware;
Rubix-mat in die
kleur Pumice van
Hertex; pienk
ronde mat en
tekkies van H&M;
vaas van Rialheim;
lampe sandale
en kussings van
Woolworths; die
stewels is die
stilis s’n
Free download pdf