Rose soos âJohannesburg Garden Clubâ
âSummer Ladyâ âGeorgie Girlâ en âPearl of
Bedfordviewâ groei langs die kronkelpaadjie na
Nan se voorstoep waar sy gereeld sit en oor die
tuin uitkyk.
roostuin
NAN SE
Nan Steyn van Swellendam se lewe draai om rose. Sy vertel van haar
liefde vir dié blom en deel raad uit vir die mooiste roostuin.
Deur Marié Esterhuyse
Fotoâs Francois Oberholster