Tuis. 02

(Tuis.) #1

vir jou hele huis


Sukkel jy om georganiseerd te bly?“Elfa Storage Solution System” bestaan
uit ‘n wye verskeidenheid rame met mandjies en hangrelings met rakke wat
op talle maniere gekombineer kan word om elke hoekie en gaatjie in jou huis
in pakplek te omskep.

Een van die groot voordele van die stelsel is dat dit spesifiek ontwerp is om
volgens jou huis se behoeftes te kan aanpas!

Die unieke geventileerde Elfa-eenhede word volgens die hoogste standaarde
vervaardig van epoksi-bedekte hoëgraadstaal wat sterk prakties en stylvol is.

Die eenhede word maklik geïnstalleer en is beskikbaar as individuele items
of vooraf-verpakte stelle.Laat Elfa jou help om jou lewe te organiseer.

Vir meer inligting kontak ons by
Tel: +27 (0)21 937 7123 of e-pos: [email protected]

GEVENTILEER
Vervaardig volgens hoogste standaarde

DUURSAAM
Hoëgraadstaal met epoksibedekking

MODULÊR EN UITBREIBAAR
Kombineer eenhede om in enige ruimte in te pas

RUIMTEDOELTREFFEND
Verskillende groottes mandjies en rame beskikbaar

MAKLIK OM AANMEKAAR TE SIT
Gereed-vir-gebruik pakke beskikbaar

BEPLAN JOU RUIMTE
http://www.elfastorage.co.za

Beskikbaar by Builders Warehouse.

CG16.11

Free download pdf