LJÇÄŶũÄÄÆÆÄ<ÅÆÆÆÄŶÄŽÆÄÅͲÆůÄŶÆÄÄÆÆÄůÄÄÄÆÅÄÄůÆÄÆÆLJ
ÅÄƵÆÅÅÄÆůÄŶÆÄÇÄÄÆÍsÄÆÄÄÄÆÄÄŶÍÆƵÅŬÄÅÄÅÄƵÆÄÄŶŬŽŽÆ
ÇÄÄÆÇÄŶũLJÅŽƵÍtŽŽŶÄÅÄÄÄŵŽŶÆÆÆÄÆÅÄÆÄLJÇÄÆŽÆÄÅÄ
ÅÄÄÆƵÅŬÇÄŶÅŶÅÄÄŵÆÄÆůÄŶÆÄĨŽŬƵÆÍÄŶÆŶƵīÄůÄÄƵÆÄÅÄ
ÇÄÆÆŬÄÅÄÄŶÅÄÅÄÅŶÅÄÄŵÆÄÆůÄŶÆÄÍÆƵÅŶÆŽÄÄÄÅŽÆÄÍÄÆŽŽŬ
ŬƵŶÆÇÄÆŬÄÄŶÅÄŶÄÇÄÆŬÅÄŢŶÆÆÅÆÄÄÆÄÄƵÆŽŶÆĨLJŶÄŽÆÍŬÆLJ
ŽŽŬÄÅÄÅÄŶÄÄŽÄŬŵÄÆÅŶůÅÅÆŶÅŽŽÆÄÅÄÆůÄŶÆÄÆÄÄŶZϯϬÍ
ÄÄÆÆÄůÅÄŶŽÄÅŬŽÆÆÆÄůůÄÆÅ©ÅÄÆÇÄÄÆŽŵÄÅÄÅŽŶÅÄÆÆÄÆÆů
ÄŶÄŬÆÇÅÆÄÅÆÄŽŵÄÅÄŬůÄÅŶÆÆÄŶÄÄÆÅÅÆÄÅŽƵÍ
Foto
Scan Display
Port St Johns-klimop
dit eers gevestig is sal dit weer uitloop ná
rypskade.Aangesien die plant nogal geil
kan groei kan jy dit terugsnoei. Indien jy ân
kleiner plant verkies snoei dit kwaai terug in
die winter of vroeë lente; dit sal ook beter
blom nadat dit gesnoei is.
# 9 Ruikpypie
Freesia albais ân snelgroeiende Kaapse
bolplant wat goed vaar in rotstuine en
keermure. Plant die bolle in die herfs op ân
sonnige plek in goed gedreineerde
sanderige grond. Hulle groei gedurende die
herfs en winter 12â40 cm hoog en dra in die
lente treffende wit blomme met malvapers
en geel merke.Freesia alba-blomme het die
sterkste en soetste geur van al die freesias
insluitend die hibriede wat by kwekerye
verkoop word.
Die plante sal in die somer ná die
groeityd afsterf; vang die saad op en los die
bolle in die grond of haal dit uit en bêre tot
die volgende jaar.Freesia alba sal ook in
potte op ân sonnige stoep floreer. Hulle is
rypgevoelig en moet dus beskerm word in
baie koue klimaatstreke.
Kirstenbosch-plantfees
Datums:
^ÄÆÄÆÄÄÅÏÎDÄÄÆÆ;ϬεÍϬϬʹÏÏÍϬϬͿ
^ŽŶÄÄÅÏεDÄÄÆÆ;ϬεÍϬϬʹÏκÍϬϬͿ
Plek: Kirstenbosch Nasionale
ŽÆÄŶÅÄÆÄdƵÅŶÍ<ÄÄÆÆÆÄÄ
Toegang:ZϮϬ;ÄÅÄĨŽŶÄÆÄÇŽÆÄÅÄÄÆƵÅŬ
ÇÅÆÇÄÆÄÄÆÄŽŶÆÇÅŬŬÄůÅŶÅÇÄŶ
<ÅÆÆÆÄŶÄŽÆÄÅÍ¿ÍKontak:
ÆůÄŶÆÄÅÆÎÄŽÆÆŽÄͲŬÅÆÆÆÄŶÄŽÆÄÅÍŽÆÅÍnjÄ
[VIR JOU DAGBOEK]
#^8 Port St Johns-klimop
Podranea ricasolianais ân sterk immergroen
rankplant wat tot 6 m hoog groei en is
geskik vir priële boë en as skermplant. Van
November tot Maart dra dit blink diepgroen
blare en treffende lilapienk trompetvormige
blomme. Pluk gerus die blomme en sit dit in
ân vaas sodat hul ligte geur jou huis kan vul.
Dié vinnige groeier vaar goed in volson in
goed gedreineerde grond â voeg gereeld
kompos by vir die beste resultate. Dit is
bestand teen droogte en wind. Jong plante
moet teen ryp beskerm word maar sodra
#^7 Kapokbos
Eriocephalus africanusis ân tuinstruik wat
maklik groei en spog met sierlike geboë
takkies. Sy aromatiese silwergrys blare ruik
soos Vicks wanneer dit fyngedruk word en
trosse wit blommetjies verskyn van laat-
somer tot in die winter. Kapokbos is
waterwys bestand teen wind en ideaal vir
kustuine. Die plant wat natuurlik in die
Wes- en Oos-Kaap voorkom sal in die
meeste tuine regdeur die land groei. Plant
dié geharde struik in volson in grond wat
goed dreineer. Dit groei 15 m hoog en
sowat 1 m wyd en vind
baat by ân snoei ná die
blomtyd om bosagtige groei
aan te wakker.
Hetjygeweet?
<ÄÆŽŬÄŽÆŬÄŶÄÆÍŶÄÆŽŵÄÆÄÆÄ
ŬÆƵÅÇÅÆŬŽŽŬÄŽÄůÄÅŶÄÄÆ
ÅÄÄÆƵÅŬÇŽÆÄÍdÆÄÄÅÆÅŽŶÄÄů
ÇŽÆÄÍŶŬÆƵÅÄÆÄÄÅÄÄÆŽƵŵÄÆ
ÏŬŽÆÆÅÄŬŽŽŬÇÄÆÄÆÄŶÍŶ
ÆÄŬŬÅÄÇÄŶÄÅÄÆůÄŶÆÍÄÅÆÇŽÆÄ
ÅÄÄÆƵÅŬÇÅÆÄÅÄÄÄÅÄŶÄÄůÅŶÅ
ÇÄŶÅŽÄÆÍÇÄÆŬŽƵÄÄŶŬŽůÅÄŬÍ
GEURIGE BLOMME
Ruikpypie
Bronne
Cherise Viljoen tuinboukundige by Kirstenbosch; plantzafrica.com Veld & Flora
GEURIGE LOOF
Kapokbos