Tuis. 03

(Tuis.) #1
GEURIGE LOOF
Basterboegoe

GEURIGE BLOMME
Doringtou

# 4 Basterboegoe
Agathosma ovata‘Kluitjieskraal’ stel die
geure van die aromatiese olies in sy blare
vry sodra ’n mens daaraan raak. Dié
kompakte immergroen struik groei
30–60 cm hoog en spog met klein smal
blaartjies en ’n oorvloed pienk stervormige
blommetjies wat van middel-herfs tot die
vroeë lente bestuiwers soos bye en
skoenlappers lok. Dit werk goed as grond-
bedekking vullerplant in ’n gemengde
randakker en kan gesnoei word vir ’n
heining. Plant basterboegoe in ’n sonkol in
goed gedreineerde grond. Gevestigde
plante vra nie baie water nie en floreer op
stadig vrystellende misstof soos 3:1:5 en
kompos as deklaag. Knyp nuwe groei terug
om ’n meer bosagtige vorm aan te moedig.

Hetjygeweet?
ŝĞǀůƵŐƟŐĞŽůŝĞƐŝŶďŽĞŐŽĞǁŽƌĚŝŶƐĞĞƉĞŶ
ŬŽƐŵĞƟĞƐĞǁĂƌĞŐĞďƌƵŝŬ͘KƉǁĂƌŵĚĂĞƐƚĞůĚŝĞ
ƉůĂŶƚĚŝĞŽůŝĞƐǀƌLJŝŶ͛ŶŶĞǁĞůůĂĂŐǁĂƚĚŝƚƚĞĞŶ
ŽŽƌŵĂƟŐĞƚƌĂŶƐƉŝƌĂƐŝĞďĞƐŬĞƌŵ͘

# 5 Doringtou
Asparagus falcatusis ’n sterk immergroen
rankplant met blink donkergroen blare en
massas klein maar skerpgegeurde wit
blommetjies van September tot Desember.
Dit groei tot 7 m hoog en rank mooi oor ’n
prieel of heining. Skerp stekels maak dit
ook ideaal as versperring langs ’n grens-
muur. Dit groei goed in die son en half-
skaduwee maar sal ook volskaduwee
verduur. Die blomme lok bye en ander
insekte terwyl die bessies wat in die winter
verskyn voëls na jou tuin sal lok. Voëls
maak ook graag nes in die plant wat vir
hulle skuilplek en beskerming bied.

Hetjygeweet?
ŝƐŝĚĞĂĂůŽŵƉůĂŶƚĞŵĞƚŐĞƵƌŝŐĞďůĂƌĞůĂŶŐƐ
ƉĂĂĚũŝĞƐƚĞƉůĂŶƚǁĂĂƌŚƵůƐƚĞƌŬƉĂƌĨƵƵŵĚŝĞůƵŐ
ƐĂůǀƵůǁĂŶŶĞĞƌũLJƚĞĞŶĚŝĞďůĂƌĞǀĞƌďLJƐŬƵƵƌ͘

# 6 Kusmalva
Pelargonium capitatumis ’n maklike groeier wat wyd
en laag sprei met soetgegeurde stingels en blare en
pragtige pienk blomme van September tot Oktober.
Dit groei sowat 30 cm wyd en 1 m hoog en werk goed
as grondbedekking wat taamlik warm winderige en
sanderige toestande kan verduur. Plant dit in volson
of halfskadu.

Het jy geweet?
ŝĞďůĂƌĞǀĂŶPelargonium capitatumŬĂŶĂƐ
ǀĞůǀĞƌƐĂŐƚĞƌĂĂŶŐĞǁĞŶĚǁŽƌĚʹǀƌLJĨĚŝƚŶĞƚ
ŝŶũŽƵŚĂŶĚĞŽĨǀŽĞƚĞŽĨďŝŶĚĚŝƚƚŽĞŝŶ͛Ŷ
ƐƚƵŬŬŝĞŵŽĞƐĞůŝĞŶĞŶƐŝƚĚŝƚŝŶĚŝĞďĂĚŽŵ͛Ŷ
ƵŝƚƐůĂŐƚĞǀĞƌůŝŐ͘'ĞƵƌŶĂŐĞƌĞŐƚĞĚĂĂƌŵĞĞŽĨ
ďƌŽƵĚŝƚĂƐƚĞĞǁĂƚŚĞůƉƚĞĞŶŵĂĂŐŬƌĂŵƉĞ
ĞŶŶĂĂƌŚĞŝĚ͘KůŝĞƵŝƚĚŝĞďůĂƌĞŬĂŶŝŶ
ƉŽƚƉŽƵƌƌŝĞŶĂƌŽŵĂƚĞƌĂƉŝĞŐĞďƌƵŝŬǁŽƌĚ͘

102 tuis Maart 2017


tuin geurplante


GEURIGE LOOF
Kusmalva
Free download pdf