Tuis. 03

(Tuis.) #1

Maart 2017 tuis 105


Huisplant van
die maand

Gerbera-hibriede is geteel uit
die inheemse Barbertonse
madeliefie maar het groter
helderder blomme as die
oorspronklike plant. Dit
herinner meer aan die
Gerbera-snyblom wat naas
rose tulpe angeliere en
krisante een van die gewildste
snyblomme is.
As huisplant hou dit heelwat
langer as blomme in ’n vaas en
dis nie nodig om dit te verpot
nie; die plant gedy juis as dit ’n
bietjie potvas is en blom op sy
mooiste as sy groei effens
beperk word. Stal dit uit waar
dit heeldag goeie indirekte lig
kry en moenie dat die onder-
kant van die pot in water staan
nie; die wortelnek sal vrot.
Die plant is ook ’n goeie
lugsuiwereraar. Volgens
navorsing deur NASA verwyder
die plant benseen ’n bekende
karsinogeen uit die lug.
Verwyder dooie blomkoppe
en dien twee keer per maand ’n
verdunde vloeibare misstof toe
om die blomtyd te verleng.


Daglelie

Gerbera

Doendinge dié maand



  • Nerinas spog in die herfs met sierlike helderpienk blomskerms. Gaan die
    plant na vir ruspes met geel en swart strepe wat in die bolle en blare boor;
    behandel dit met Eco Insect Control.

  • Koop nou lenteblommende bolle om te verseker jy kry die beste gehalte
    en variëteit maar wag tot volgende maand (wanneer die grond koeler is)
    voor jy dit plant.

  • Maart en April is die beste tyd om pronkertjies te plant. Hulle het ’n
    ƐŽŶŶŝŐĞƐƚĂĂŶƉůĞŬŶŽĚŝŐ͕ĂƐŽŽŬŐƌŽŶĚǁĂƚŵŝŶƐƚĞŶƐĞĞŶŐƌĂĂŇĞŶŐƚĞĚŝĞƉ
    ŽŵŐĞƐƉŝƚĞŶŵĞƚŬŽŵƉŽƐĞŶŽƌŐĂŶŝĞƐĞďĞŵĞƐƟŶŐǀĞƌƌLJŬŝƐ͘

  • Strooi ’n deklaag van 10 cm diep rondom struike om die grond koel te
    hou te keer dat onkruid ontkiem en die grond teen uiterste temperature
    te beskerm.

  • Grawe oorgroeide agapante en daglelies uit en verwyder soveel grond
    moontlik van die wortels. Plant nuwe sterk groei in vars komposverrykte
    ŐƌŽŶĚ͘ŐĂƉĂŶƚĞǁŝůŶŝĞŐĞƐƚĞƵƌǁŽƌĚŶŝĞ͖ŚŽƵĚŝĞƉůĂŶƚ͛ŶƌĞĚĞůŝŬĞŐƌŽŽƩĞ͕
    anders blom dit dalk nie die volgende seisoen nie. >>

Free download pdf