Tuis. 03

(Tuis.) #1

1


4


3


2


Verpulp die vrugte wat jy wil gebruik. Geur
dit na smaak met suurlemoensap en ’n
bietjie suiker afhangend van hoe soet die
vrugte is.


Giet die mengsel in vormpies en sit ’n paar
ekstra stukkies vrugte by vir die mooi as jy
wil. Druk ’n roomysstokkie in elkeen en
bevries tot hard.

Klits die room tot styf en meng dit saam
met die vrugtepuree by die dik
eiermengsel.

Meng die eier en eiergeel met die
strooisuiker in ’n glasmengbak oor ’n
kastrol met ’n bietjie kookwater op die
stoof en klits op hoë spoed tot lig en verdik
(sowat 5 minute). Verwyder van die hitte
en klits tot die bak koud is.

stap vir stap kos


Die resep is eenvoudig maar kan verder


opgedollie word met stukkies verglansde


gemmer sjokoladesplinters gerasperde


sitrusskil of vanielje. As jy eers die basiese


mengsel onder die knie het kan jy maar


kreatief raak.


Wenke



  • Hou van die vrugtepuree
    eenkant en skep ’n bietjie
    bo-op die mengsel in die
    houers vir ekstra mooi.

  • As jy nie yslolliehouers
    het nie bevries die roomys
    in ’n broodpannetjie wat
    met kleefplastiek uitgevoer
    is en sit voor in skyfies.

Free download pdf