Tuis. 03

(Tuis.) #1

aak d romer ge ys es v r nagereg – groo


Jollie lollies


DeurJohané Neilson •Foto’sFrancois Oberholster

122 tuis Maart 2017


Vrugteparfait-lollies
Omdat die mengsel so lig en donsig is hoef dit
nie in ’n roomysmasjien gekarring te word nie.

Genoeg vir 8–12 afhangend van die grootte
Bereidingstyd: 20 minute (plus vriestyd)
Gaarmaaktyd: 5 minute


  • sowat 250 g mangoblokkies bevrore
    bessies of grenadellapulp

  • suurlemoensap (indien nodig)

  • 1 eier

  • 2 eiergele

  • 125 ml strooisuiker

  • 250 ml room

Free download pdf