Tuis. 03

(Tuis.) #1
Die sitkamermeubels is meestal
tweedehands en groot bonkige
stukke word vermy. “Ons het die
meeste laat oortrek sodat elke
stuk sy plek by ons kan
kry” sê Suzelle.

Kaggelmuur geverf in
Plascon Nuroof se Blue
Aureole; teëls bo die
kaggel van Hadeda;
groen-en-blou mat
van Arabesque

[PROPVOL KLEUR EN PERSOONLIKHEID]
Suzelle en Dewaldt se kleurryke leefruimte draai minstens een
ontwerpbeginsel op sy kop: dat wit die beste werk in klein ruimtes.
Trouens hulle glo kleur laat ’n leefruimte groter lyk. “Ons is baie lief
vir kleur; ons is kleurvolle mense!” sê Suzelle.
“Vir ons is kleur sinoniem met passie die lewe en energie. Nie een
van die skakerings in ons huis was ’n vinnige besluit nie; alles is
spesiaal gekies omdat dit met ons gepraat het.
͞KŶƐŚĞƚŶŝĞƌĞŐƟŐ͛ŶŐƵŶƐƚĞůŝŶŐͲŬůĞƵƌŽĨĚĞŬŽƌƐƚLJůŶŝĞ͘KŶƐŚŽƵǀĂŶ
ǁĂƚǁĞƌŬ͕ŽŶŐĞĂŐƵŝƚǁĂƩĞƌĞƌĂĚŝƚŬŽŵ͘ƐĚŝƚŵĞƚŽŶƐƉƌĂĂƚ͕ŬƌLJĚŝƚ
’n plek in ons huis.
“Daar is dan so verskriklik baie mooi kleure hoe kan ’n mens kies?
Ek wonder net soms of die naam van die kombuis se muurkleur
Plascon se Gold Cadillac dalk ’n groter aantrekking as die geel self
was” lag sy. >>

Free download pdf