Tuis. 03

(Tuis.) #1

leserhuis


50 tuis Maart 2017


Die huis het ’n ruim braaistoep met ’n sit- en
eetgedeelte. Die travertyn-vloerteëls was in die huis
en is behou met die regrukprojek.
Stapeldeure geïnstalleer deur Ambassador Doors and
Windows; yster-hangligte van Arabesque; skouersak
van Sugar TongTong

Vloer-tot-dak-gordyne
laat die vertrek groter
lyk; ’n eenvoudige manier
om ’n luukse elegante
gevoel te skep.
Free download pdf