Tuis. 03

(Tuis.) #1

Die trefkrag van die elegante
hoofslaapkamer lê in net
enkele fokuspunte: die groot
kroonkandelaar wat uit ’n
ander vertrek herwin is die
spierwit bed en dramatiese
spieëlbedekte bedkassies.


Bed van Bedroom Basics;
plakpapier (reeks gestaak) van
Hertex; Franse vintage-laken
van Le Brocanteur


Die palet van strak wit en


sagte kleure skep ’n gevoel


van rus en vrede.

Free download pdf