Tuis. 03

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS Ambassador Doors and Windows021 931 2197
ambas.co.zaArabesque021 424 1234 arabesque-shop.com
Bedroom Basics021 461 6911 bedroom.co.za
Builders0860 284 533 builders.co.zaDotzdesignz082 828 8966
Finders Keepers021 914 5156Hertex021 914 3390 hertex.co.za
Kids Emporium021 914 8662 kidsemporium.co.za
The Lampshade Studio082 768 5100 thelampshadestudio.co.za
Le Brocanteur021 761 9142Lula Fabrics021 797 7472
lulafabrics.co.zaPak Persian Carpets021 552 9116
pakpersiancarpet.co.zaPetro Landscaping084 567 8890
petrolandscaping.co.zaSugar TongTong083 402 6920
sugartongtong.comTypo011 268 3700 cottonon.co.za
Weylandts0860 103 400 weylandts.co.za

[’N PASSIE VIR DEKOR EN SELFDOEN]
Anneke en Jako deel dieselfde dekorvoorkeure maar sê
ŚƵůůĞŚĞƚŶŝĞ͛ŶƐƉĞƐŝĮĞŬĞƐƚLJůŶŝĞ͘͞/ŶŬŽƌƚŝƐĚŝƚ͛Ŷ
ŵĞŶŐƐĞůǀĂŶŽƵĚĞŶŶƵƵƚ͖͛ŶůŝĞĨĚĞǀŝƌƐƵďƟĞůĞ&ƌĂŶƐĞ
elemente; oop ligte vertrekke; sagte kleure en aardse
ŶĂƚƵƵƌůŝŬĞƚĞŬƐƚƵƌĞ͕͟ǀĞƌĚƵŝĚĞůŝŬŶŶĞŬĞ͘͞KŶƐŬŽŽƉ
waarvan ons hou en dit kan vintage of kontemporêr
ǁĞĞƐ͘ŶǀĞƌŬŝĞƐůŝŬ͛ŶǁŝŶƐŬŽŽƉ͊KŶƐƐŶƵīĞůŐƌĂĂŐŽƉ
'ƵŵƚƌĞĞ͛͘ŶDĞŶƐŬƌLJŽŶŐĞůŽŽŇŝŬĞŵŽŽŝŐŽĞĚĂƐũLJ͛Ŷ
ďŝĞƚũŝĞŵŽĞŝƚĞĚŽĞŶ͘͟
Die moderne kandelabers in oorgroot lampskerms
ŽƌĂůŝŶĚŝĞŚƵŝƐŝƐ͛ŶŐŽĞŝĞǀŽŽƌďĞĞůĚ͘ŝĞŬĂŶĚĞůĂďĞƌƐ
ŚĞƚŚƵůůĞƚĞĞŶ͛ŶďŝůůŝŬĞƉƌLJƐďLJƵŝůĚĞƌƐŐĞŬŽŽƉĞŶĚŝƚ
ƚŽĞŝŶŝĞƚƐƵŶŝĞŬƐĞŶĞůĞŐĂŶƚƐŽŵƐŬĞƉĚĞƵƌďLJ
Lampshade Studio die groot lampskerms daarvoor
ƚĞůĂĂƚŵĂĂŬ͘
͞<ĂŶĚĞůĂƌĞ͕ŵƵƵƌƉĂƉŝĞƌĞŶǀĞƌĨ͕ǀĞƌĨĞŶŶŽŐŵĂĂůƐ
ǀĞƌĨŝƐŽŶƐďĞƐƚĞĚĞŬŽƌŐĞƌĞĞĚƐŬĂƉ͕͟Ɛġ:ĂŬŽ͘͞ŶŶĞŬĞ
ŵĂĂŬŵLJŵĂů͕ƐLJŬĂŶŶŝĞ͛ŶǀĞƌŅǁĂƐƵŝƚůŽƐŶŝĞ͘^LJŝƐ
ĂůĞǁŝŐĂĂŶĚŝĞǀĞƌĨ͊͟ŶŶĞŬĞůĂŐŶĞƚ͗͞DĂĂƌǀĞƌĨŝƐƐŽ
ŐŽĞĚŬŽŽƉ͊:LJŬĂŶ͛ŶŚĞůĞǀĞƌƚƌĞŬƐŽŽƐ͛ŶŵŝůũŽĞŶĚŽůůĂƌ
ůĂĂƚůLJŬŵĞƚ͛ŶďůŝŬǀĞƌĨǀĂŶZϮϬϬ͊͟

Maart 2017tuis 57


“Ons wou die perfekte
ruimte vir ’n prinses
skep” sê Jako oor
Annebel se kamer.
’n Fokusmuur met
plakpapier ’n hemelbed
(op Gumtree gekoop) en
pienk aksente voltooi dié
gelukkige dogtertjie
se slaapplek.

Ottoman van
Lula Fabrics


Die paartjie het maskeerband gebruik om die strepe in
Luka se kamer uit te merk en toe die mure in Plascon
se West Coast Mist geverf. “Ons hou van die strepe. Dit
lyk wonderlik en al wat dit gekos het was ’n blik verf
en Anneke wat altyd regstaan met ’n kwas” sê Jako.
Kameelperd-plakker van Kids Emporium; wêreldkaart van
Typo; die tent is by ’n Kersmark gekoop

’n Stort en losstaande bad verleen
styl aan die eenvoudige en suite
by die hoofslaapkamer. ’n Los mat
verskaf warmte en tekstuur.
Free download pdf