Tuis. 03

(Tuis.) #1

Ná


Voor


Die nuwe leefvertrek was
eers ’n onderdakstoep
tussen die huis en half-
vrystaande gastekamer.
Dis nou baie ligter danksy
die oop wit balke. >>

Geel kussing van Berncliffe
Fine Furniture


Die boonste deel van die muur tussen die geverfde
deel en die dak is met tong-en-groefdennehout
bedek en net soos die balke wit geverf.
Free download pdf