Tuis. 03

(Tuis.) #1
Wie woon hier?Lisa en Sias
Reynolds en hul kinders
Hugo (4) en Daniël (2)
WAARBeaufort-Wes
GROOTTE206 m²

Die ou staalraamvensters is met
hout-skuifraamvensters (oorkant)
vervang. Die metroteëls wat as
spatvlak dien het oorgebly van
die badkamer se opknap. Sias het
die dennehout-sweefrakke met ’n
meranti-beits gekleur – nou pas
dit by die meranti-werkblaaie.
Die Supawood-kombuiskaste
wat Sias ontwerp en geïnstalleer
het is in die helder Plascon-
kleur Casa del Mar geverf. Groot
(600 x 600 cm) swart en wit
porseleinteëls is skuins gelê vir
’n tikkie pret. >>

Dit was vir ons ’n hoogtepunt om deel te kon wees van die kompetisie.


Ek dink ons het ’n passie vir regruk en ’n ‘aar’ is raakgeboor! – Lisa

Free download pdf