Tuis. 03

(Tuis.) #1

T


oe Sias Reynolds besluit
om sy boerdery-droom na
te jaag en nader aan sy
familie te wees het die gesin van
Malmesbury af Karoo toe getrek en
dié nuwe begin gebruik om hul
droomhuis te skep.
Maar dit was makliker gesê as
gedaan. Ná maande van soek het Sias
en Lisa ’n dokter uiteindelik die
perfekte ongeslypte diamant
raakgeloop: ’n ou bekostigbare
opknappersdroom op Beaufort-Wes
die “hoofstad van die Karoo”. Lisa wou
op die dorp woon en deesdae pendel
Sias elke dag amper 140km plaas toe
en terug.

Mooi nè!
Die voordeur is in Wild Rose
van Medal Paints geverf.

64 tuis Maart 2017

Free download pdf