Tuis. 03

(Tuis.) #1
V&A
met Lisa

Uit hul


notaboek


Partykeer moet ’n mens
blindelings inspring soos
Sias en Lisa gedoen het –
met groot sukses!

Vertel van ’n snaakse oomblik
wat julle altyd sal onthouSias se
pahet gedink die staalraam-
vensters is omtrent die enigste
pluspunt aan die huis. Hy was
oorbluf toe hy hoor dis wat ons
heel eerste wil vervang!
Enige geldspaarwenke?Ons het
niegejaag nie; ons aankope was
goed deurdag sodat ons nie geld
mors nie. Nog ’n goeie wenk is
om verfkleure deur die huis te
herhaal; dit skep ook eenheid.
Enige ander raad?Kry inspirasie
aanlynen in tydskrifte.
Waar het jy jou idees vandaan
gekry?Meestal Pinterest enTuis.
Wat is volgende?Ek wil graag die
tuinuitbrei en die omheining van
die eiendom voltooi vir meer
privaatheid. En dan wil ons
eendag ’n kothuis in die Franse
platteland opknap ...

Arbeid R40 000
Loodgietersmateriaal 18 000
Teëls 17 000
Houtwerk 25 000
Deure vensters en
hortjies 68 000
Verf 15 000

Koste


Kombuis


voor


Voor


Kinder-
kamer

Totaal:
R183 000

Die afwerking
Vensterrame Swartland
(0861 10 24 25 swartland.co.za)
Hout in die kombuis Pennypinchers
(021 927 5000 pennypinchers.co.za)
Kombuiskaste se handvatsels Brights
Hardware (0861 333 777 brights.co.za)
Kombuis-vloerteëlsCTM (0861 433 337
ctm.co.za) en Tile Africa (0800 002 783
tileafrica.co.za)
Kombuisdeur en gordyne
Curtains and Linens (044 874 6511
curtains-linens.co.za)
Hanglampe in kombuis en spieëlraam
in eetkamerMRP Home (0800 212 535
mrphome.com)
LaboratoriumwasbakOn Tap
(033 345 1647 ontap.co.za)
KombuiskraneIsca (010 450 0500
isca.co.za)
Stoele in sitkamerTrade Secret
(021 447 1186 trade-secret.co.za)
LeerbankCoricraft (021 508 5200
coricraft.co.za)
Mat en strooikussings se oortreksels
Hertex (044 884 1501 hertex.co.za)
Ligte in hoofslaapkamer en speelkamer
Eurolux (011 608 2970 eurolux.co.za)
Bedbasis en kopstukBA Traders for the
Living Room (083 236 2746)
Wasbak in badkamerCTM
(0861 433 337 ctm.co.za)
Spieël in badkamer@home
(0860 576 576 home.co.za)

Die spaarkamer is in ’n speelkamer vir die
seuns omskep. “Hier kan hulle omkrap
sonder om enigeen te pla” sê Lisa. Die rooi
rakke is ook ’n Pinterest-idee.

Wat voorheen ’n
deurgang tussen
die kombuis en
gang was is nou ’n
kantoorhoekie.

68 tuis Maart 2017

Free download pdf