Tuis. 03

(Tuis.) #1

72 tuis Maart 2017


DeurDeon de Goede •Foto’sFrancois Oberholster •StileringMarian van Wyk

werkstasie


Dié tafel en bypassende bankie staan


minder as ’n vierkante meter vol.


...’nswierige


PROJEKGIDS
Harde werk 4/10
Vaardigheidsvlak 4/10
Tyd nodig 2–4 uur
(verftyd uitgesluit)
Maak dit vir onder R600
(hout en skroewe;
verf uitgesluit)

Deon de Goede


SO MAAK JY

Projeknotas


  • Onthou om gidsgate te boor.

  • Laat saag al die stukke hout pasklaar by jou
    naaste houthandelaar – dit sal jou taak aansienlik
    vergemaklik.

  • Ons het ons bankie se sitplek en die tafelblad
    met Annie Sloan-verf in die kleur Old White geverf
    en die pote in Giverny.


Lamptoebehore (rooi koord nylon-koordgreep
en gloeilamp) van Hoi P’loy; matte van MRP
Home; koperbakkie vaas en tydskrifrakke van
H&M; potloodsakkie van Skinny laMinx
Free download pdf