Tuis. 03

(Tuis.) #1

V: Ek soek ’n bekostigbare
alternatief vir porseleinteëls vir die
vloer in my huis. Enige voorstelle?



  • Anne-Marie le Roux
    A: Probeer viniel. “Vinielvloere is
    sagter warmer en stiller as harde
    vloere” sê Edward Colle uitvoerende
    direkteur van Belgotex Floors
    (033 897 7500 belgotexfloors.co.za).
    Jy het ’n wye keuse van teëlvorms en
    -kleure en afwerkings met enigiets
    van ’n hout- of leiklip- tot ’n
    klipvoorkoms. Pryse vir Belgotex-
    vinielvloere begin by R208/m². >>

Free download pdf