Tuis. 03

(Tuis.) #1

raad kortliks


V: Waar kan ek papier-pompons soos dié op bladsy 36 van die
Desember 2016-uitgawe kry? – Brenda Kubler
A: Daardie pompons is van ’n Chinese winkel in Johannesburg maar jy
kan dit aanlyn of by partytjiewinkels kry; probeer lightalantern.co.za
theinthing.co.za takealot.com of thatlittleshop.co.za.

V: Ek het dié blom iewers
raakgesien maar het geen idee
wat dit is nie. Kan julle help?^


  • Gesie Blaauw Marchand
    A: Ons tuinkenner JJ van
    Rensburg sê dis pienk Evening
    Primrose (Oenothera ‘Siskiyou’).


V: Ek is mal oor die kleur van
die tafel en stoele op bladsy
70 van die November 2016-
uitgawe! Watter soort verf is
gebruik? – Helen Muir
A: Die verftegniekkunstenaar
Sharon O’Callaghan Marais sê
sy het Plascon Dove Grey op
die tafel se pote en die stoele
gebruik en Plascon Silver
Queen op die tafelblad.

V: In jul Oktober 2016-uitgawe het Deon
de Goede ’n oulike koffietafel gemaak van
houtkratte. Kan julle my verwys na ’n
verskaffer van sulke kratte in Durban?


  • Debbie Crawford Durban
    A: Durban Pallets (031 569 4381/94
    durbanpallets.co.za) of Natal Box Factory
    (031 902 2414 pallets-boxes.co.za) sal
    kan help.

Free download pdf