Tuis. 03

(Tuis.) #1

84 tuis Maart 2017


’n Penguin Random House Suid-Afrika-geskenkpak van R1 500!
Vandeesmaand se geskenkpak is ’n boekwurm se droom! Misverstand is Marita van der
Vyver se eerste roman met ’n man as hoofkarakter; The Historical Overberg is nog ’n koffietafelwenner
deur Chris Schoeman; kinders sal How many ways can you say hello? deur Refiloe Moahloli en
geïllustreer deur Anja Stoeckigt geniet; Sophie Kinsella se My Not So Perfect Life ondersoek die
oordeelsfoute wat mense maak; A Secret Gardendeur Katie Fforde is ’n roman met ’n gelukkige einde
en You Said Forever is nog ’n blitsverkoper deur Susan Lewis. Die eerste leser wie se korrekte blokraai
ons trek wen die geskenkpak ter waarde vanR1 500!

blokraai #100 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


WEN!


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 31 Maart 2017 na Tuis-blokraai #100 Posbus 1802 Kaapstad 8000 of
skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected]. Sien ons kompetisiereëls op bladsy 128.

Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................
Free download pdf