Tuis. 03

(Tuis.) #1

klein tuine


Solank haar tuin kleur en geur het is


Elmari Rautenbach gelukkig.


’n Lekkerruiktuin!


Deur Marié Esterhuyse • Foto’s Francois Oberholster

Die sterjasmyn (oorkant) een van Elmari se gunstelinge
is laatlente oortrek met geurige wit blommetjies. Die
motorafdak was aanvanklik oop aan die agterkant en hulle
het uit die slaapkamer se lieflike komvenster reguit binne-in
gekyk. “Ons het die opening met goedkoop houtroosterwerk
bedek dit wit geverf en ’n paar sterjasmynbosse geplant
om op te rank. In die winter vorm dit ’n groen en in die
somer ’n wit blommemuur!” vertel Elmari. >>


’n Just Joey-roos
vol in die blom.
Free download pdf