Tuis. 03

(Tuis.) #1

90 tuis Maart 2017


Wie woon hier?
Sean en Tracy Daubern
WAAR Copperleaf-gholflandgoed
Johannesburg
GROOTTE VAN TUIN250 m²
OUDERDOM VAN TUIN 2 jaar

Voor


Die paadjie word omring deur ’n
verskeidenheid plante wat min
onderhoud vra. Hier groei onder
meer dwergmondogras (Ophiopogon
japonicus ‘Kyoto’) Australiese
viooltjie (Viola hederacea) Japanse
kalmoes (Acorus gramineus
‘Golden Edge’) en sterjasmyn
(Trachelospermum jasminoides).


Dit is belangrik
om plaveiblokke ’n
gemiddelde tree-lengte
uit mekaar te plaas
sodat ’n mens gemaklik
daarlangs kan stap.
Free download pdf