Tuis. 03

(Tuis.) #1
Hierdie “langsteelblomme” (ook links)
is eintlik ’n metaalheining. Dit het nou
rooibruin verroes en smelt pragtig saam
met die tuin. Dié heinings is van The
Greenhouse-kwekery by die Montebello
Design Centre in Nuweland.

Inkalelies


Waar die fontein en traliewerkboog nou staan
(links) was eers drie palms. Die fontein is
’n eenvoudige sement-plantbak en teen die
traliewerk groei ’n Rosa ‘Pierre de Ronsard’.

Elmari se voortuin is vol
lekkerruikplante waaronder
die sterjasmyn wat veral in die
lente vir geur en kleur sorg.


Potte gee meer
plantplek en kleur op
die voorstoep. Hier groei
Euphorbia ‘Diamond
Frost’ met ’n oorvloed
fyn wit blommetjies.
Dit werk goed in die
son en halfskadu.
Free download pdf