i
92 tuis Maart 2017
klein tuine
In dié klein tuin kan jy nie help om te
wonder wat jy om die volgende hoek gaan
ontdek nie!
Maar Sean en Tracy Daubern se tuin het
nie altyd so gelyk nie. Voorheen het hier
feitlik net gras gegroei; die grensmure was
kaal en daar was omtrent geen beddings
nie. Hulle het by Neville Orsmond van
Create A Landscape gaan aanklop om hul
tuin in ân lushof te omskep met dié
wenslysie in gedagte:
- Minder grasperk en meer beddings.
- Min onderhoud met plante wat grootliks
op hul eie kan aangaan. - Die grensmure moes versag en
weggesteek word. - ân Terras vir sitplek by die swembad.
Wense word waar
Neville het begin deur ân grondplan te
teken. âMy eerste prioriteit was om meer
beddings met lae-onderhoudplante te
skepâ vertel hy. âDie groot grasperk was
oninteressant en waar dit aan die suidelike
mure gegrens het het dit ná die winter baie
sleg gelyk.
Neville verduidelik die manier waarop ân
mens deur ân tuin beweeg is baie belangrik.
âAl is ân tuin hoe klein moet dit jou lok om
daardeur te stap. Die bestaande plaveisel
om die huis het te veel plek in beslag
geneem en is verklein tot net ân enkelry
stene. Dit kon nie heeltemal verwyder word
nie want dit hou vogtigheid van die mure af
weg. Vir die paadjie wat om die huis na die
swembaddeel loop het ons op sirkelvormige
plaveiblokke besluit. Dié vorm werk goed vir
ân kronkelpaadjie soos hier. Verder is
reghoekige plaveiblokke in die grasperk en
gruisklippies in die agtertuin gebruik.â
Met die verskillende grondoppervlakke
het Neville terselfdertyd tuinkamers geskep.
âWanneer jy van een soort oppervlak na ân
ander beweeg skep dit die indruk dat jy ân
nuwe tuinkamer betreeâ verduidelik hy.
âDie tuinboë het dieselfde doel; die plante
wat daarteen rank sal die boogstruktuur
met verloop van tyd toegroei en wegsteek.â
In die beddings is lae-onderhoudplante
gebruik en langs die paadjie met die
sirkelvormige plaveiblokke is ân laag-op-
laagvoorkoms met verskillende soorte
grasse en dekplante geskep. Viburnum
sinensis en spikkelblaarkasure (Pittosporum
tenuifolium) versag die grensmure. Albei is
goeie heiningplante.
Die waterfokuspunt (oorkant)wasvandie
begin af hier maar met feitlik geen plante
rondom nie. Dit is versag met onder meer
heilige bamboes (EÄŶÄÅŶÄÄŽŵÄÆÆÄÄ)
dwergmondogras (KÆÅÅŽÆŽÅŽŶũÄÆŽŶÅÄƵÆ
âKyotoâ) enPhilodendronâXanaduâ.
Waterwys plante soos skoonma-se-tong
(^ÄŶÆÄÇÅÄÆÅÄÆÆÅĨÄÆÄÅÄÆÄ) en kraal-naboom
(ƵÆÅŽÆÄÅÄÆÆƵÄÄůůÅÍ¿ÅÆŽÄÅÅŶÆŽƩÄŽÆÄÅÄ
stoep. Dié inheemse plante is juis gekies
omdat hulle baie min water nodig het; hulle
word net een keer per maand natgemaak.
PLANTE WAT MIN AANDAG VERG
Aeonium arboreum
Tuinplan
1 Kikoejoe
2 sÅÄƵÆŶƵŵÆÅŶÄŶÆÅÆ
3 Tuinbankie
4 Houtskoolkleurige plaveiklippe
5 WÅƩŽÆÆŽÆƵŵÆÄŶƵÅĨŽůÅƵŵ
6 >ÅÆÅŽÆÄŵƵÆÄÄÆÅ âSilver Ribbonâ
7 Houtskoolkleurige trapklippe
8 Boog
9 ŽůÄŽŶÄŵÄÄůÄƵŵ
10 ÅÄÆÄŶÆÅƵÆÆÆÄÄÄŽdž âNana Blueâ
11 ÅŽŶÄÆŽÆÄÆÄůƵŵÆÄÄÆŽÆƵŵ
12 sÅŽůÄÅÄÄÄÆÄÄÄÄ
13 ÆÆÄÆÄÅƵÆÄÄŶÆÅÅŽÆÆµÆ âSprengeriâ
14 ÄÆÄÆŽÆLJdžÅÆŶÄÆÄůÄŶÆÅÆ
15 ZƵŵŽÅÆÄÄÄÅÄŶÆĨŽÆŵÅÆ
16 ÄŶÆÄÄÄÆÄÅÅÄÄÄÆÅÅŽÆÅÄÄ
17 ÄŽÆƵÆÅÆÄŵÅŶÄÆµÆ âGolden Edgeâ
18 Waterfokuspunt op gruisklippies
19 EÄŶÄÅŶÄÄŽŵÄÆÆÄÄ
20 KÆÅÅŽÆŽÅŽŶũÄÄƵÆÄŶ
21 KÆÅÅŽÆŽÅŽŶũÄÆŽŶÅÄÆµÆ âKyotoâ
22 &ÅÄƵÆÆƵŵÅůÄ
23 ÄÄůÅÄ x ÅÆÄŶÄÅÅŽÆÄ
24 Gruisklippies
KONTAK Neville Orsmond [email protected] createalandscape.co.za
Voor
Ons tuin is ons
goedvoel-plek weg
van die geraas en
bedrywighede van
ons besige lewens.
- Sean en Tracy
1 2 3 4 5 6 8 9
10
11
12
13
17 16 15 14
18
20 19
21
22
23
24
7