Tuis. 03

(Tuis.) #1

’n Fokuspunt hoef nie net vir die mooi te wees nie


soos dié roentetuin bew s.


Deur Marié Esterhuyse • Foto’s Francois Oberholster

Waar daar eers ’n grasperk
en ’n reuse-laventelbos
was is nou ’n pragtige en
oorvloedige groentetuin!
Die interessante gebruik
van houtbokse sink en
stellasies maak dit boonop
’n fokuspunt in die tuin. >>

Voor

Free download pdf