Tuis. 03

(Tuis.) #1

96 tuis Maart 2017


klein tuine


“Ons wou gesond en so ver moontlik
organies eet. Dis toe dat ons besluit het om
’n groentetuin in een hoek van ons tuin aan
te lê.” Só gesels Elize van der Westhuizen
van Bloubergstrand.
Sy en haar man Deon kweek die
afgelope drie jaar hul eie groente. Elize was
verantwoordelik vir die kreatiewe deel en
Deon vir die praktiese uitvoering daarvan.
Aanvanklik was dit baie harde werk. Hulle
moes klippe en onkruid verwyder die grond
waterpas kry beddings uitmeet en omspit
en besluit wat kom waar.
“Niks is vooraf op papier geteken nie”
vertel sy. “Dis hoe Deon is. Die beddings is
sommer daar en dan uitgemeet. Ons het die
bodemlose houtbokse self gebou en een vir
een op die uitgemerkte beddings neergesit.
My vriendin Hester Calldo het ook kom
hand bysit en tussen die drie van ons het
die groentetuin vorm aangeneem.”
Die houtbokse is sowat 40 cm hoog wat
beteken dat Elize-hulle nie so laag hoef te
buk om daarin te werk nie. Tussen die
bokse is sement- hout- en baksteen-
paadjies aangelê. Dit gee maklike toegang
tot die groentetuin en maak die werk
minder aangesien geen onkruid tussen die
groentebokse uitgetrek hoef te word nie.

Leerproses
“Die maak van ons groentetuin bly vir ons
’n leerproses. Ons het op die harde manier
uitgevind hoe belangrik die ligging is veral
hier in Blouberg waar ’n mens met die suid-
oostewind moet rekening hou. Ons eerste
groentetuin is een nag in ’n storm verwoes.
Die beddings was die volgende oggend net
hope kaal grond. Ons moes die groentetuin
na die ander hoek van die erf skuif sodat
die huis die ergste woede van die wind
kan keer. Deon het ook windskerms van
bloekomlatte gebou. Sterker groeiers soos
die suurlemoenbome en die beet en uie
waarvan die vrugte nie deur die wind
beskadig kan word nie is aan die windkant
geplant. Die fyner plantjies groei dieper in –
en dit werk” vertel Elize.
“Met ons eerste seisoen het ons net
geplant waarvan ons hou. Maar ons het gou
geleer dat nie alles by die see groei nie. Én
agtergekom dat ’n mens hoeveelhede in
gedagte moet hou. Jy kan net soveel slaai-
blare spinasie en radyse in een week eet!
Ons kinders het in die proses elke spinasie-
resep denkbaar leer ken!” sê sy laggend.

DeonenElizesewenkevir...
Die bokse


  • Gebruik behandelde hout want dit moet
    alle weersomstandighede asook die water
    waarmee jy natgooi kan hanteer.

  • Wissel die houtbokse af met sink-
    ĂĨƐŬŽƌƟŶŐƐ͕ƐƚĞůůĂƐŝĞƐǀĂŶŚŽƵƚůĂƩĞĞŶƐĞůĨƐ
    ƐĞŵĞŶƚďĂŬƐƚĞŶĞǀŝƌŝŶƚĞƌĞƐƐĂŶƚŚĞŝĚ͘

  • Pak so ’n projek aan saam met iemand wat
    jou passie deel want daar kom ’n punt waar
    jy ’n bietjie aanmoediging nodig het!
    Die plantplek

  • Kies die hoekie in jou tuin wat die meeste
    son kry. Veral oggendson is belangrik.

  • Sorg dat jou beddings of groentebokse
    ŐŽĞĚĚƌĞŝŶĞĞƌĞŶŐĞǀƵůŝƐŵĞƚŐĞŶŽĞŐ
    kompos. Ons het sampioenkompos gebruik.
    ͻ'ĞďƌƵŝŬǀĞƌƟŬĂůĞƌƵŝŵƚĞĂƐũŽƵƉůĞŬŵŝŶŝƐ͘
    ŝƚŐĞĞũŽƵƐŽǀĞĞůŵĞĞƌƉůĂŶƚƉůĞŬ͘DĂĂŬ
    stellasies waarteen groente kan opgroei of
    plant dit só dat dit teen ’n muur kan oprank.
    Die proses
    ͻĞƉůĂŶũŽƵƚƵŝŶʹ͛ŶŐƌŽĞŶƚĞƚƵŝŶǀĂŶϭϬŵϸ
    ŬĂŶ͛ŶŐĞƐŝŶǀĂŶǀŝĞƌǀŽĞĚ͘
    ͻWůĂŶƚǁĂĂƌǀĂŶũLJŚŽƵĞŶǁĂƚŝŶũŽƵ
    omgewing aard.

  • Gee minder water soggens én saans
    eerder as meer water een keer per dag.

  • Peste en plae is maar ’n probleem. Gebruik
    ŶĞƚƚƵŝƐŐĞŵĂĂŬƚĞƐƉƵŝƚŵŝĚĚĞůƐĞŶǀĂŶŐ
    slakke en wurms met die hand. Of strooi
    ŐĞŵĂĂůĚĞŬŽĸĞďŽŶĞĞŶĞŝĞƌĚŽƉƉĞŽŵũŽƵ
    saailinge.


Groente het gereeld water nodig maar
water kos geld. Daarom gebruik Deon en
Elize so min moontlik munisipale water.
ĞŽŶŚĞƚ͛ŶƉƌĂŬƟĞƐĞŽƉůŽƐƐŝŶŐŐĞŚĂĚ͘LJ
het drie “opgaardamme” gebou om
ƌĞģŶǁĂƚĞƌŝŶŽƉƚĞǀĂŶŐ͘ŝĞĞĞŶŝƐ͛Ŷ
sementdam in die ruimte onder die trappe
by hul stoep. Die tweede is ’n onder-
ŐƌŽŶĚƐĞŽƉŐĂĂƌƉůĞŬǀĂŶϭϬdžϯŵ͖ĚŝƚŝƐ
ŵĞƚďĂŬƐƚĞŶĞƵŝƚŐĞǀŽĞƌĞŶǁĂƚĞƌĚŝŐ
gemaak. En die derde is ’n dammetjie in
ĚŝĞŐƌŽĞŶƚĞƚƵŝŶ͘ůŚƵůŐĞƵƚǁĂƚĞƌǀůŽĞŝ
ŶĂĚŝĠĚƌŝĞŽƉŐĂĂƌƉůĞŬŬĞ͕ǀĂŶǁĂĂƌ
besproeiingslyne die water tuin toe lei.

WATERWYSHEID

Plant laventel in jou
groentetuin om bye te lok.

1 Klein opgaardam
2 Pietersielie
3 DŝĞůŝĞƐ
4 Spinasie
5 Wingerd
6 Suurlemoenboom
7 Sithoekie

8 Beet
9 Brandrissies
10 Komkommerkruid
11 >ĂǀĞŶƚĞů
12 Roket
13 Uie
14 Groen en geel soetrissies

15 Kruie
16 Radyse
17 Aarbeie
18 dĂŵĂƟĞƐ
19 Rankboontjies
20 Pampoen wat teen
ƐƚƵƩĞƌĂŶŬ

Tuinplan

1

2

3

4

5

(^68)
9 10
11
12
13
14 12
15
16
17
18
20
18 19
7

Free download pdf